BESTE Prys vir DIE beste ERF in die ontwikkeling moenie die erf deur jou vingers laat gly nie!!! Wat ''''n ongelooflike geleentheid, dit is beslis ''''n baie besonderse erf, die lieflike erf het ONBELEMMERDE see uitsig, en sal ook nooit toegebou kan word nie, daar is ''''n groenstrook langs die erf wat jou uitsig verseker sowel as jou privaatheid. Die ontwikkeling is hoog teen die kop gelee en hierdie area is nog natuurlik en ongerep, daar is ''''n baie mooi rots op die erf en is dit natuurlik ook nog ''''n rede hoekom hierdie prag erf so uniek is. Nie net is hy 975m nie, hy het ''''n pan-handle effek ook wat jou toegang tot jou erf meer privaat maak en natuurlik meer plek vir jou om jou droomhuis op te bou. Die erf het reeds bouplanne ook sou jy dit wou saam hé. Daar is geen boutydperk nie! Die erf baie mooi gelee, beslis een van die mooiste erwe in St.Helenabaai, in die ontwikkeling genaamd Kompanjeskloof. Dit is nou ''''n uitstekende beleggingsgeleentheid, en wat meer is die sonsopkoms en ondergange oor die see is uniek aan ons kusdorpie aangesien ons die enigste plek in suiderlike afrika is waar die verskyning voorkom, waar jy die son sien opkom agter die see, sowel as sak. Wat meer kan ''''n mens nou voor vra? Die erf is sowat 130km vanaf Kaapstad, gelee tussen Velddrif en Paternoster. NOTE: St Helena Bay ??? also known as ???Die Agterbaai??? ??? is one of the world''''s prime fishing centres. Fed by the nutrient-rich Benguella current, the waters teem with marine life and provide the livelihood for its coastal inhabitants.
Historically notable for being the first place that Portuguese explorer Vasco da Gama set foot in South Africa in 1497, St Helena Bay on the Cape West Coast boasts some of the richest fishing grounds and best sailing waters in the world and has long been a magnet for anglers, sailors and watersports enthusiasts.
However, the surrounding area also offers spectacular beaches, regular whale and dolphin sightings,...
More Info
Sign-up and receive Property Email Alerts of Vacant Land for sale in Da Gama Bay, St Helena Bay.
Disclaimer: While every effort will be made to ensure that the information contained within the Chas Everitt International Property Group website is accurate and up to date, Chas Everitt International Property Group makes no warranty, representation or undertaking whether expressed or implied, nor do we assume any legal liability, whether direct or indirect, or responsibility for the accuracy, completeness, or usefulness of any information. Prospective purchasers and tenants should make their own enquiries to verify the information contained herein.
Please note: Most banks charge an administration and initiation fee. Disclaimer: These calculations are only a guide. Please ask your conveyancer for exact calculations.